LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 608 Temple House | LekkeSlaap
+17

608 Temple House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 59, Temple House 608, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

608 Temple House is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad, op die hoek van Roeland- en Buitenkantstraat, en dit is net 'n entjie van Wembley Square en Gardens Shopping Centre af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saamgestoot is. Albei slaapkamers het 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort oor die bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitkamer lei na 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig op die berg en is met meubels toegerus. Die woonstelgebou het uitstekende sekuriteit en veilige parkeerplek. 'n Gemeenskaplike swembad en braai-area is op die dak beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 608 Temple House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 608 Temple House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Buitenkantstraat 59, Temple House 608, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 608 Temple House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 59, Temple House 608, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdHNhM5BMiWE8NZwx3eaKKCw3afeHHpXS6Fb5jyeLlqk1fb72M6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 59 Buitenkant Street 608 Temple House 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.929716843365 18.421632094477
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!