LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Moreletapark

620 @ Kwartsiet Kamer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie gemaklik en top kwaliteit fasiliteit. Pragtige plek, alles en nog meer wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin Q
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Very satisfied. Rooms were very neat and clean. The layout of the room was also very practical. It had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estian H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Diens was baie goed en woonplek het die kuier baie lekker gemaak. Woonplek is presies die voorbeeld van luukse oornag bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Dankie, lekker om by julle te kon oorbly. Dankie - regtig pragtig, met alles teenwoordig van goeie TV en enige internetdiens wat jy verlang. Blyplek is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Pragtige selfsorg, fantastiese diens! Ons het 2 eenhede bespreek en beide was pragtig, skoon, modern en veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en Kobus het uit sy pad gegaan van die eerste kommunikasie af. Die eenhede is ideaal geleë naby alles en in 'n rustige omgewing. Gemaklike beddens, heerlike warm storte! Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie Kobus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie dankie dat ons by julle kon tuisgaan. Dit is perfek gewees. Die kamer is ruim en alles is daar wat nodig is, asook die badkamer se grootte het reg in my kraal gepas omdat ek aan engtevrees lei. Ons sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Well equipped, neat, clean and safe. Lovely place! It was a lovely, peaceful stay. The room is spacious, clean and comfortable with everything you could need. We were very happy overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennika B
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A safe fully furnished unit. Incredible hosts. Nothing was too much for them - highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Jun 2026

Wonderful. Peaceful and helped when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

620 Kwartsiet Avenue, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ceb7f759a9a18faadeefa759e1a1625825b693616be53fe286d2dcc7a67798aa52be8d357c9d4bf1edea8d2a2707345021b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642