Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63B @ 21st

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

63B @ 21st is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Mosselbaai. Dié huis is naby 'n gholfklub, winkelsentrums en die strand.

Dié bekoorlike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed onderskeidelik. Gaste maak gebruik van die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea is langs die kombuis en het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis en sitarea lei na die stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Gaste het die geleentheid om aan verskeie aktiwiteite deel te neem, insluitend swem, skubaduik, branderplankry, gholf, voetslaan, 4x4-roete-avonture en diepseehengel.

Slaapplek

’n Bespreking by 63B @ 21st sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57d7aea3ae866f6239b4a3d7941bdd17c91e33e840102d80c27feec3fab4b51adc829caa740d6b41ddd8684af04dc5bd91dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 63 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.1893617 22.1360122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem