Winklespruit Akkommodasie by 68 Eden Sands | LekkeSlaap
+17

68 Eden Sands

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winkelspruit, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

68 Eden Sands is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Winklespruit. Die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saam geskuif kan word en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolf en yskas. Gaste kan hul eie dekodeerder vir DStv saambring, of 'n dekodeerder huur teen ekstra koste.

Daar is rottangstoele in die aangrensende sitkamer. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, braaiplek en veilige parkeerplek. 68 Eden Sands is naby die Kingsburgh-sentrum, Winkle Spar, wegneemeetplekke en ander geriewe in die dorp.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 68 Eden Sands sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 4 resensies vir 68 Eden Sands
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Middletonweg 42, Winkelspruit, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 68 Eden Sands het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winkelspruit, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8DXQ5CXwY2P3Fpg1ufxFEjrz4lZNVjtebwjzdNFg44kg9GCc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 42 Middleton Road Winkelspruit 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -30.099776008358 30.859046462861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za