Ingang straat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marie E - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal weer van Ingangstraat gebruik maak.
Carina R - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties, skoon.
Shannon D - Des 2022
Algehele gradering
We loved our stay at Ingang!
Arnold O - Des 2022
Algehele gradering
Very good.
Gordon C - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Ingang straat se terugvoer
Dear Gordon, it was a pleasure to have you stay with us. Thank you for the kind words.
Bongiwe L - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place, peace of mind.
Ingang straat se terugvoer
Bongiwe, thank you for the kind words. Yes, De Kelders is a gem with nature walks, whales to see and definitely quiet and peaceful. Hope to see you soon again.
Thiart B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal definitief weer gebruik maak van die verblyf, was nie veel daar nie, maar dit is regtig 'n lekker plekkie.
Ingang straat se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe woorde, Thiart. Ons hoop om gou weer te sien.
Naomi K - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Ingang straat se terugvoer
Naomi, baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom.
Treska B - Okt 2021
Algehele gradering
Surprising, peaceful, quiet and lovely.
Lees meerIngang straat se terugvoer
It was a pleasure to have you staying with us, Treska. Thank you for the kind words.
Madeleen E - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap, was skoon en netjies.
Ingang straat se terugvoer
Dit was n plesier om Madeleen te ontmoet en as gas te hé. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik
Samantha D - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik en so mooi en netjiese plekkie.
Ingang straat se terugvoer
Samantha, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was gaaf om jou te kon ontmoet en net n plesier. Hoop om gou weer te sien!
Laura J - Sep 2020
Algehele gradering
What a lovely place!
Ingang straat se terugvoer
Dear Laura, we appreciate the kind words and are glad that you enjoyed the stay. We hope to see you real soon again!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap