69 on Sunbird
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
69 on Sunbird is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Langebaan wat naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai-area en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 69 on Sunbird sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
André Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 4
Ligging
- Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 69 on Sunbird het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom