69 Turtles
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-laan, Bona View 69, Big Bay, Bloubergstrand, 7448, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 800R3 040 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
69 Turtles is 'n selfsorgwoonstel in Big Bay, Bloubergstrand. Dit is 'n gewilde ligging met 'n uitsig op Tafelberg en oor die baai. Dit is een van die wêreld se beste vlieërbranderplankry-bestemmings en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir 'n groep vriende.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die ander 2 en suite-badkamers 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan by die kaggel ontspan of op die beskutte stoep braai. Vir gaste wat die area wil verken, is die strand minder as 1 km ver en inkopiesentrums en restaurante is ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by 69 Turtles sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dawn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 9
Ligging
- Cormorant-laan, Bona View 69, Big Bay, Bloubergstrand, 7448, Wes-Kaap
- Gaste dink 69 Turtles het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-laan, Bona View 69, Big Bay, Bloubergstrand, 7448, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom