Woodgrange Akkommodasie by 7 Marina Palms | LekkeSlaap
+28
+28

7 Marina Palms

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonsweg 709, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

7 Marina Palms is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hibberdene. Dié woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte van die patio af en van meeste van die kamers af.

Dié woonstel is op die grondvloer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder met satellietkanale. Die hoofslaapkamer en leefarea lei albei na die patio met braaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gazebo en braaigeriewe. Die kompleks is ten volle beveilig met afstandbeheerder toegang en kameras.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Marina Palms sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 7 Marina Palms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Simpsonsweg 709, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 Marina Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonsweg 709, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAylvwXqEUNwVVVOqtJxPpIvfIo6TZHEpdTQC13xALeRXK3E2lru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 709 Simpsons Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.585738787428 30.570003368318
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za