7 On Murray

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 On Murray is 'n selfsorgwoonstel wat lekker sentraal in die bekoorlike dorpie, Stellenbosch, in die Jonkershoekvallei geleë is.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, ingeboude kaste en toegang tot die balkon.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n TV met DStv. Kelderparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar, die perseel het afstandbeheerde toegang en word 24 uur per dag deur kringtelevisie gemonitor.

Doendinge in die omtrek sluit voetslaan, bergfietsry, swem, tennis, wynproe en perdry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 On Murray gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za