7 Sauerman

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 Sauerman is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie Yzerfontein. Dié huis spog met see-uitsig van die leefarea en dis lekker naby die strand.

7 Sauerman het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin met kinders. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n bad en stort en word gedeel.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, kookgerei, en 'n binne-braai. Daar is 'n TV met DStv, Showmax, gratis WiFi, en veilige parkeerplek. En daar is 'n speelarea in die tuin vir die jongspan.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede: Dasseneiland, 16 Myl Strand, Postberg Natuurreservaat, staproetes, swem, branderry, hengel, walviskyk en seil.

Slaapplek

'n Bespreking by 7 Sauerman sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 Sauerman gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za