Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

707 Canal Quays

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2096c042b4c7bbcfa5f4ac121c00c564e3914ae45e32af6ce1e4d4dd0445171202a85a47af275bbf444c84c754d59d88c43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1 Cast Anchor Way Victoria & Alfred Waterfront 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9134323 18.4250557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem