709 Nautica

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

709 Nautica is 'n selfsorg-woonstel op die sewende verdieping van die Nautica-kompleks in Mosselbaai. Gaste kan moontlik tydens walvisseisoen die walvisse gewaar wat Tafelbaai besoek, asook die klomp dolfyne wat heen en weer langs die kus swem.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer bied 'n asemrowende see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die aangrensende badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele.

Die woonstel het 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n bank en 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en bedrading saambring om van die DStv gebruik te maak.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en gratis, veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 709 Nautica sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 709 Nautica gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za