LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 77 Balmoral Heights | LekkeSlaap
+20

77 Balmoral Heights

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

77 Balmoral Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping wat slegs via trappe berei kan word. Dis in die Balmoral Heights-kompleks in West Beach, Blouberg.

Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep van 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n toonbank. Die sitarea het 'n uitsig oor die see en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die balkon bied ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op Tafelberg.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. eie strandhanddoeke saam. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is net 500 m van die strand af en ook naby winkels en restaurante. Daar is nie wasgoedgeriewe op die perseel nie, maar daar is wel verskeie wasserye in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 77 Balmoral Heights sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 77 Balmoral Heights
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 Balmoral Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZTZhMjc4LTI5NTctNDFiNC1hMjIyLTYzZjg3ZDNlZmU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!