Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Balmoral Heights

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 28 Mei 2024. Bespreekbaar tot 3 Apr 2024

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 04 Jan 2024 to 02 Feb 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 04 Jan 2024 to 02 Feb 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word toegelaat, maar mag nie oorslaap en die maksimum aantal gaste van 6 oorskry nie.
Let asb. daarop dat daar nie wasgoedgeriewe op die perseel is nie, maar daar is wel verskeie wasserye in die omgewing.
Woonstel word voor aankoms skoongemaak. Indien gaste vir langer as 10 nagte bespreek het, sal die woonstel op die 6de dag skoongemaak word en nuwe handdoeke en linne sal voorsien word.
'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5acfb3f97077c0dcce8d5a8df30c15a8079f017101cd2179961b98dab30e2b3e3498d9056bae0159b16e53a66805a617878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787