LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 77 on 7th Street | LekkeSlaap
+7

77 on 7th Street

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

77 on 7th Street is 'n unieke, klein selfsorg-eenheid op eienaar se perseel in Voëlklip, Hermanus. Die kothuis is ideaal vir diegene wat smag na 'n naweek-wegbreek en is naby die dorp se besienswaardighede en gewilde walviskykpunte geleë.

Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n konigningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook kraakvars handdoeke. Gaste kan die draagbare braai geniet en die kombuis benut wat met 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en tweeplaatstoof toegerus is. Daar is ook 'n opwasarea.

Verder het die eenheid 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

77 on 7th Street is oorkant die pad van 'n klein kruidenierswinkeltjie en net 450 m vanaf Langbaai-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 77 on 7th Street sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir 77 on 7th Street
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 on 7th Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 77, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MjA1YmY0LTg4YzAtNGM2OC05Y2I5LTViNGZiMWIxN2U0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 77 on 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.406360429637 19.277984499813
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem