Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 On Church

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir 77 On Church
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johann C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was baie lekker, die gasvryheid was baie aangenaam. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en kan met gerustheid aanbeveel word.

Lieflike plek en baie gemaklike wooning en veilige parkering. Vinnige WiFi. Enigste wat gepla het was die sterkte van die ligte oral asook plasing van die skakelaars. Die stoep was 'n heerlike rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodine F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine F
Gesin met tieners

Lekker.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantey J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n warm ontvangs wat ons dadelik gemaklik laat voel het. Die eienaar was gasvry en hulpvaardig. Al die toerusting was in 'n werkende toestand. Ons het dit geniet. Die eienaar het ook vir ons na plekkies verwys om te gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaston C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaston C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld. Die beste gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste.

Gasvrou het lekker bederfies gelos waarvoor ons nie eens betaal het nie. Aangename mense!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik gebly, wenner vir die prys wat ons per nag betaal het!

Dit was 'n warm ontvangs wat my dadelik gemaklik laat voel het. Die verkoelingstelsel het my lewe gered met die hitte. Daar is ook 'n swembadjie wat net groot genoeg is om af te koel en lekker te sit en kuier. Die eienaar was wonderlik, gasvry, hulpvaardig en selfs vir ons 'n heerlike Port wyn die laaste aand in ons kamer gelos, wat net die regte ding was om te ontspan op die stoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie F

Heerlike verblyf in die hartjie van Wellington!

Heerlike verblyf in die hartjie van Wellington.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marné T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik.

Skoon, netjiese verblyf met alles wat nodig is tot jou beskikking. Vriendelike ontvangs en pragtige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rezah D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic! Would recommend this place to everyone.

Relaxing and awesome.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

77 On Church se terugvoer

Hi Rezah, thank you for the kind words! Hope to welcome you and 'the little one' again sometime.

77 On Church
Fazila H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazila H
Saam met vriende

A home, away from home.

Christine was just simply the best person ever. The place itself was just beautiful and relaxing. I went to celebrate my 35th birthday and it was perfect. The personal touches, I even got a bottle of wine as a gift, which was thoughtful and kind. The shower was by far my most favourite place. I would definitely visit again. It was honestly just amazing. The place is situated perfectly near everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

77 On Church se terugvoer

Fazila! Dankie vir die mooi woorde. En alles wat jy sê, kan ek met groot vrymoedigheid sê, is wederkerig. Hoop ons sien mekaar weer.

77 On Church
Johanné P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Gerieflik.

Ons het vreeslik lekker gekuier hier! Die plekkie is so mooi en die stoep en swembad is my gunsteling! Nie eers om te praat van die lekker storte nie. Ons was baie gelukkig hierso. Sal beslis dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

77 On Church se terugvoer

Johannè, dankie vir die mooi woorde, dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop 2024 loop mooi vir julle!

77 On Church
Nita O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, dit was skoon, netjies en baie gemaklik.

Ons het baie lekker gebly, dit was skoon, netjies en baie gemaklik. Dit is maklik om te kom en gaan soos mens wil en die verblyf het al die basiese goed om mens gemaklik te laat bly vir 'n naweek weg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met vriende

Spectacular stay.

We had a great stay. Absolutely was very helpful. Assisted with location navigation. Pity we never had time to use the jacuzzi. But we'll definitely be back for that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met alles wat nodig is.

Skoon en netjies met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo A
Saam met vriende

Friendly service, comfortable and safe.

From the moment we arrived at 77 On Church; we were warmly welcomed by Christine. We were quickly settled in and immediately felt like we were at home. Comfortable, large and clean rooms with all the necessary amenities; Internet (even during loadshedding), fridge, microwave and warm, comfortable beds. Christine is an excellent hostess and gave us great restaurant recommendations in the area too. Sad to have checked out because we became so comfortable and felt so safe and taken care of. I would definitely recommend 77 Church to anyone looking to feel like you're at home when travelling to beautiful Wellington.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton W
Besigheidsreis

Excellent!

The place was very neat, comfortable, and peaceful. Beautiful and safe neighborhood. Very good location Close to shops, doctors, etc. Christine was the perfect host very friendly and accommodating. Would highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Lekker wyn en mense.

Baie lekker dorpie met genoeg om te doen. Ons het 'n wynplaas besoek en 'n stap gedoen. 7 km op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette K

Christine is vriendelik and uiters behulpsaam. Dit was baie netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap.

Ons sal volgende keer weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met vriende

Wonderful! We had a comfortable stay in Wellington! Extremely central - all the necessary amenities for a short stay. Little kitchen and two separate bedrooms with two bathrooms for our two families.

We enjoyed and appreciated the friendliness of Christine who runs the accommodation. Nothing was too much trouble. Little stoep and couch to relax outside our room. Great security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evonne Jantjies J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne Jantjies J
Saam met vriende

Fantasties

Ons gasvrou was baie gaaf, vriendelik en tegemoedkomend. Heerlik gerus en die pragtige tuin geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil break in a bustling town.

Firstly, we were met by Jacks (the beautiful resident pup) and Christine who took us to our rooms. It was a beautiful, calming space to be in. A true break away from the hustle and bustle around us. We loved the little personalised touches she left for us and deeply appreciated them. Our bonus was meeting one of the adorable cats who thoroughly enjoyed belly rubs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth F
Saam met vriende

Lekker rustige plekkie, vol natuur, gasvryheid en stilte.

Christine was so gasvry. Ons het 'n heerlike, rustige tyd daar spandeer. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek waar jy tuis voel.

Goed ontvang, goeie kommunikasie, alhoewel dit 'n ou gebou is, is dit goed versorg en ingerig, pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and tranquil atmosphere.

This place was so neat and clean. Host was amazing, helpful and friendly. We stayed lekka. All you will be needing is available. Love the shower! Thanks for the wonderful stay. We will surely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linique D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat mens nodig het vir 'n naweek weg.

Baie goeie kliëntediens. Laat mens tuis voel. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, kom-weer blyplek!

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by Christine kuier. Die plekkie is prakties ingerig en is gerieflik geleë naby winkels en hoofroetes. Ons het ook Christine se geselsies en gasvryheid baie geniet! Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizma V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So die moeite werd gewees.

Gasvrou het soveel moeite gedoen met ons verblyf. Wonderlik dat ons klein 4-voet seuntjie welkom was. Lugreëling in die kamer was 'n groot pluspunt met Wellington se hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and very tidy.

Very friendly and kind host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and welcoming.

Friendly host. Would highly recommend it if you looking for an affordable place and for some peace and nature vibes. Thanks for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

77 On Church se terugvoer

Dankie Jeandre. Komende van iemand met jou werksagtergrond, stel ek dit selfs meer op prys.

77 On Church
Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Netjies, skoon en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

77 On Church se terugvoer

Dankie Gerhard, vir die mooi woorde oor jou "pitstop" hier by ons! Hoop ons sien jou weer.

77 On Church
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem