77 Robberg Road
- Kapasiteit: 0 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 77, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R980R539 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
77 Robberg Road bied 3 oopplan-selfsorgwoonstelle in die kusdorpie Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dit is die ideale vakansiebestemming vanwaar die strande en inheemse woude besoek kan word.
Die verblyf sluit Lavender Lace, Protea Dale en Fern Brook in. Elke woonstel het gemaklike beddens en 'n stort of 'n bad, asook 'n volledige kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV, waaier, privaat stoep en 'n braai-area in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, WiFi en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die area sluit roetes vir stap, bergfietsry en perdry in. Watersport sluit seiljag, rotsvisvang, brandeprlankry, handroei en skubaduik in. Gaste kan die verskeie wynlandgoedere besoek en die uitsigte oor die Tsitsikamma-berge geniet.
Dié eiendom word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Austin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Jaar gelys 6
Ligging
- Robbergweg 77, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 77 Robberg Road het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 0 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 77, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom