LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 78 Oakland Hills | LekkeSlaap
+24

78 Oakland Hills

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland Hills-weg 78, Parklands Noord, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

78 Oakland Hills in Table Bay bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die strand en verskeie winkels, dienste en restaurante.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, kombuis-eiland, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die sit-area het gerieflike rusbanke en 'n TV met DStv, Netflix en Showmax. Die eet-area langsaan het genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n braai-area in die leefarea wat na 'n swembad en piekniek-area buite lei.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 78 Oakland Hills sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 78 Oakland Hills
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oakland Hills-weg 78, Parklands Noord, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 78 Oakland Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland Hills-weg 78, Parklands Noord, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09706328a47b019073f4ba27080e34ffdcaa445ee95ff37fe04757851c69b851c694f26ab14ee69d4a1f15af49e2171f1108?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 78 Oakland Hills Road Parklands North 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.797802415164 18.496988653967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!