Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7de Mossel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7de Mossel is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in Glentana, Grootbrakrivier wat ruim, gerieflike selfsorgverblyf op die grondverdieping bied. Die eienaar woon op die boonste verdieping, wat sy eie ingang het.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, elektriese stoof, skottelgoedwasser, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die huis het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n buitebraai-area geniet. Die eiendom is naby die hoofstrand en die Visgraat Restaurant. Die huis het 'n rugsteunkragstelsel vir tydens beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by 7de Mossel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 7de Mossel
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7de Mossel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a45b411e5722bd3852b953ae6d5bad4e7c2c4b984018466d7fcf02db5a6825f4a1f539c20a9e9ae4dc58c0d83e66e4efb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Mosselstraat 7 Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048087485494 22.316627538753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem