Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 7Pillars

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir @ 7Pillars
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerielik, skoon en netjies.

Vriendelike diens. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het met n ekstra "personal touch".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons sal jul graag weer wil sien.

@ 7Pillars
Pieter V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area, ruim akkommodasie, onoortreflike gasvryheid.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Hello Pieter en Rici
Jul maak dit so maklik om julle te akkommodeer.
Dit was ons voorreg om jul te ontmoet asook te kon huisves vir die periode.
Ons sien jul dalk gouer weer as wat jy dink.

Ons kan Pieter en Rici ten sterkste aanbeveel aan enigeen indien hul weer vir akkommodasie en verblyf sou soek.

@ 7Pillars
Charlotte S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was ‘n heerlike huis-weg-van-die-huis-ervaring en die gasheer en gasvrou - Christo en Carina - was ‘n vars briesie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie vir jou mooi verwysing, Charlotte. Jul was sulke gawe mense en was 'n plesier om jul te huisves.

@ 7Pillars
Lorraine D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie lekker gebly met 'n vriendelike ontvangs. Skoon en netjies, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

'n Uiters netjiese plek, goeie ontbyt, gasvryheid is uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie Deon en Elize vir die mooi resensie. Jul is sulke aangename mense! Hoop om jul weer in die toekoms te kan huisves.

@ 7Pillars
Barry S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S
Saam met vriende

Absolute verblyf wat mens kan aanbeveel.

3 pragtige slaapkamers - uiters netjies, volledig toegerus met bo-standard meublement. Baie aangename en vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie Barry. Dit was lekker om jul drie gesinne hier te huisves. Hoop ons sien jul weer binnekort.
Groete aan die Namibiërs!

@ 7Pillars
Barry S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geleë in 'n goeie woonbuurt ─ kamer baie netjies en skoon. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis.

Baie vriendelik en warm, gasvry, skoon en wonderlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie Michelle! Al was jul verblyf van korte duur, was dit nogtans lekker om sulke vriendelike asook gemaklike gaste te ontvang. Julle is baie welkom by ons en ons hoop om jul eendag te sien as julle weer in die omgewing is!

@ 7Pillars
Carri L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carri L
Besigheidsreis

Baie gerieflike en skoon.

Baie aangename eienaars, die kamer was pragtig en netjies. Die badkamer is modern en baie gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Hello Carri,
Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit!

@ 7Pillars
Uriel G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uriel G
Gesin met klein kinders

Skitterend!

Carina is 'n ongelooflike gasvrou, ons het niks te kort gekom nie. Ons het in Merlot gebly en die verblyf was tops! Netjies, skoon en gerieflik, sal @ 7 Pillars vir enige iemand aanbeveel, en sal beslis terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Uriel! Dis altyd maklik om gasheer en -vrou te wees vir gaste soos julle. Julle is enige tyd welkom hier!

@ 7Pillars
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese en ruim gastekamer.

Baie netjiese en uiters goed onderhoude gastehuis. Ontbyt van hoogstaande gehalte. Kan hierdie gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne E
Besigheidsreis

Skoon, netjies en uitstekende diens.

Sal 7 PillarsBnB vir enige persoon ten alle tye aanbeveel, hetsy vir persoonlike of sakereis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie vir die goeie rensie, Suzanne Ons is bly jy het dit geniet en hoop om jou spoedig weer te sien.

@7PillarsBnB

@ 7Pillars
Amelia C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C
Besigheidsreis

Skitterskoon, gerieflik en onverbeterlike gasvryheid.

Die eenhede was skitterskoon, gerieflik met alles wat mens mag nodig kry. Christo en Carina is uitmuntende gashere, bedagsaam en behulpsaam, maar steeds met respek vir mens se privaatheid. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie Amelia! Ons wag op jou volgende besoek en voorspoed met die VW's.

@ 7Pillars
Dawie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties, fantasties!

Dit was regtig topklas-verblyf gewees. Vriendelike gasvryheid, bederf in oorvloed, alles wat mens nodig het en nog meer. Sal Christo en Carina ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie Dawie! Jul is altyd welkom by ons.

@ 7Pillars
Maryke H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

My ouers het hulle tyd baie geniet.

Veral die gasvryheid en die lekker geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dankie Maryke! Ons het lekker gekuier saam met jou familie.

@ 7Pillars
Jeanette B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou eie huis!

Ons is vriendelik ontvang, het veilig gebly, het van aankoms die middag tot na ontbyt die volgende oggend net die beste beleef! Kan @ 7 PillarsBnB sowaar aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dit was ons voorreg om jul te huisves. Dankie vir die mooi verslag. Die buite-aanbouings is eersdags klaar, dan is alles weer terug na normaal.

@ 7Pillars
Katen D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Christo en Carina het ons baie welkom laat voel.

Heerlike, huislike atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Pieter en sy familie het van ver in Mpumalanga gekom vir die troue van een van sy dogters. Dit was aangenaam om jul hier te huisves en jul sal altyd welkom wees.

@ 7Pillars
Denzil K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, kind and service-orientated, homely feel.

Christo and Carina are truly great hosts and they offer a quality experience and venue, with a homely feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dear Denzil,

We appreciate your kind words, it was an honour to be of service to you.

Hope to see you soon!

Best Regards,
@7PillarsBnB

@ 7Pillars
Lissinda P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissinda P
Besigheidsreis

Warm en huislik.

Ek het heerlik gebly, die gasvrou is baie gaaf en die ontbyt was tuisgemaak en vars. Die eenheid was skoon en netjies, die enigste klagte was die buitelig wat in die kamer geskyn en - dis steurend. Alles was verder perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Hello Lissinda,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Wat betref die buitelig, is ons in die proses om dit te adresseer, en vertrou dat as jy weer by ons tuis gaan, als perfek sal wees!
Beste wense,
@7PillarsBnB

@ 7Pillars
Barend B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel of jy tuis is.

Ek sal @ 7 PillarsBnB aan enige iemand aanbeveel. Die verblyf was baie netjies en pragtig uitgelê. Alles wat jy benodig het was in die kamer. Carina en Christo het uit hul pad uitgegaan om ons tuis te laat voel en die verblyf aangenaam te maak. Dit het gevoel of ons tussen ons eie mense was. Carina het uit het ons bederf met heerlike ontbyt. Die kamers is uiters luuks en jy het veilige parkering. Ons sal definitief terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer, Debbie. Ons word geseën met gaste wat mens net oor kan droom. Julle is enige tyd welkom!

@ 7Pillars
Albert S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang, silwerskoon en netjies, goeie waarde vir geld.

Iemand wat van 'n plaas af kom en oop ruimtes gewoond is voel maklik vasgedruk tussen mure. Ons het regtig lekker gebly in die rustige buurt, die kamers is stylvol gemeubileer en silwerskoon. Die eienaars het ons op die hande gedra, en ons beskou hulle nou as ons vriende. As ons weer Kaap toe gaan, weet ons nou waar om te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Ons was weereens geseën deur gaste te ontvang soos Albert. Lekker gesels oor die boerdery en ons sien uit na die volgende kuier.

@ 7Pillars
Christelle W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W
Besigheidsreis

Die gasvryheid het dit soos huis laat voel. Wat 'n heerlike ervaring.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Dit het regtig soos huis gevoel om hier te kuier. Die kamers is netjies en modern. Die leefvertrek en buite-area is gesellig. Ontbyt was lieflik met daardie ietsie lekker ekstra. Dit is heerlik as 'n gastehuis eienaar so bietjie tyd met sy gaste spandeer. Die 06:00 koppie koffie in die leefarea 06:00 in die oggend wat die eienaar self gemaak het was 'n ekstra bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Baie dankie, Christelle. Dit is altyd aangenaam om sulke lekker gaste te onthaal. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

@ 7Pillars
Jc H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon verblyf in veilige omgewing met gasvrye eienaars!

Die eienaars het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die en-suite kamer en kombuisie was perfek en alles was skoon en netjies. Sal weer daar bly en met baie vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dit was 'n voorreg om JC en sy vrou te akkommodeer. Ons is bevoorreg dat ons altyd sulke goeie gaste huisves soos wat JC en sy vrou 'n voorbeeld van is

@ 7Pillars
Delarey R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey R
Besigheidsreis

Uitstekend.

Vriendelike diens wat jou laat tuis voel en as of dit jou eie huis is. Sal definitief weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Dis altyd maklik om goeie diens te gee aan mense soos Delarey en sy pa. Sout van die aarde! Julle sal altyd welkom by ons wees en opregte dank vir jul goeie verwysing.

@ 7Pillars
Enid T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verblyf en uitstaande gasvryheid.

Ons is baie hartlik verwelkom en na ons verblyf geneem. Die kamer was ongelooflik mooi. Alles so netjies, skoon, gerieflik en kan sien daar is aandag aan baie detail gegee. Daar is die heerlikste brownies neersgesit en ons het dit baie geniet. Hierdie nuut oorgedoende kamer was ruim, modern en alles wat mens nodig het. Dis 'n stil buurt, loopafstand van die bekende dam met sy verskeidenheid voëlspesies. Ons het 'n heerlike, volledige ontbyt geniet voor ons weer op pad was. Ons sal beslis gou weer terug wees. Alles en nog meer wat aan ons gebied was het ons grootste verwagtinge ver oortref. Baie dankie, Christo en Carina. Julle is sulke wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 7Pillars se terugvoer

Baie dankie Enid. Ons is bly jul het dit geniet en sien daarna uit om jul asook jul vriende weer te huisves.

Vriendelike @ 7 PillarsBnB groete,

@ 7Pillars
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMzdiZGU5LWIwMTQtNDA3YS1hM2MwLTVhNTRiMGQzZDA2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Keurboom Street Sonstraal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.850568103465 18.660569339991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem