Sandton Akkommodasie by 8 Ibis Lane Guest House | LekkeSlaap
+27

8 Ibis Lane Guest House

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ibis-laan 8, Fourways , Sandton , 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

8 Ibis Lane Guest House bied gastekamers en is in Fourways, Sandton geleë. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat oornagverblyf naby verskeie sake- en vermaakgeriewe soek.

Daar is 2 slaapkamers in die gastehuis. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Elke kamer het ook 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi-toegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan gerus van die braaigeriewe gebruik maak. Klein troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die gastehuis bied ook pendeldienste en dagtoere (tariewe op versoek). Daar is veilige parkeerplek met gewapende reaksie agter outomatiese hekke. 24 uur-patrollie vind ook plaas.

8 Ibis Lane Guest House is naby die Fourways Mall en gholfbaan, Montecasino en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir 8 Ibis Lane Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ibis-laan 8, Fourways , Sandton , 2191, Gauteng
  • Gaste dink 8 Ibis Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ibis-laan 8, Fourways , Sandton , 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d49431d7f6cc716d6578297353135f55ad2b9b0a4e5297e85b4742e606b9ce255cf3722d57e9e92d87856df0bf9e55af333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 8 Ibis Lane Fourways 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.024413 28.000648
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za