Beskrywing
Kamer 3 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Hierdie kamer het 'n slim-TV met DStv, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis sjampoe en stortgel word ook daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste per persoon gereël word. Dit is 'n volledige Engelse ontbyt met tee of koffie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Die gastehuis het 'n kragopwekker, sonkrag, omskakelaars en groot batterye vir kragonderbrekings en beurtkrag.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en DStv Now, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste per persoon gereël word. Dit is 'n volledige Engelse ontbyt met tee of koffie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Die gastehuis het 'n kragopwekker, sonkrag, omskakelaars en groot batterye vir kragonderbrekings en beurtkrag.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Hierdie kamer het ekstra ruimte vir 1 enkelbed, wat ideaal is vir 'n kind jonger as 12 jaar om op te slaap. Hierdie kamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis sjampoe en stortgel word ook daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste per persoon gereël word. Dit is 'n volledige Engelse ontbyt met tee of koffie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Die gastehuis het 'n kragopwekker, sonkrag, omskakelaars en groot batterye vir kragonderbrekings en beurtkrag.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed bed wit linne en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Hierdie kamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis sjampoe en stortgel word ook daagliks voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste per persoon gereël word. Dit is 'n volledige Engelse ontbyt met tee of koffie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Die gastehuis het 'n kragopwekker, sonkrag, omskakelaars en groot batterye vir kragonderbrekings en beurtkrag.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Ibis Lane, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang