LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Landsdowne Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+11

8 Landsdowne Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 8 Landsdowne Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Magriet K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet K
Saam met vriende

Uitstekend, vriendelik.

Welkom laat voel en moeite gedoen.

Fabio S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabio S
Besigheidsreis

'n Gemaklike plek om te oornag.

'n Gemaklike plek om te oornag tydens ons sakereis na Johannesburg. Sentraal geleë op die belangrikste plekke in die noordelike voorstede.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A comfortable place to stay overnight.

A comfortable place to stay overnight on our business trip to Johannesburg. Centrally located to most major locations in the northern suburbs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marlene L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Besigheidsreis

Was baie lekker.

Goeie waarde vir geld en sal dit enige tyd aanbeveel.

Jo V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Baie mooi kamer en ruim badkamer. In rustige, stil en veilige omgewing. Sal graag weer daar bly.

Marlene L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Besigheidsreis

Netjiese en oulike verblyf met alles wat jy nodig het ingesluit.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Oulike en volledige kombuis. Mooi en skoon badkamergeriewe. Alles is netjies en skoon en baie gemaklik, plus dis in 'n baie goeie area.

Magda J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda J
Besigheidsreis

Veilig en rustig.

Ek het lekker gebly.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landsdowne-weg 8, Bryanston, Sandton, 2021, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZpp7GBb1x1YVgkvMLt6mC5CTAcAz2EGU7gyfIX1jxa46z6cdQA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 8 Landsdowne Road Bryanston 2021 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -26.067077975166 28.043598338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!