8 on Settlers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 on Settlers bied 3 selfsorgwoonstelletjies op die eienaar se perseel in Edgemead, 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Dié woonstelle het slaapplek vir 2 gaste elk. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. In die slaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Eenheid 2 en 3 het 'n oopplan-slaapkamer, kombuis, sitarea en 'n en suite-badkamer.

Al die kombuisies is toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitareas in die eenhede het elk 'n rusbank vir 2 en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige patio met patio-meubels en braaigeriewe. Die eenhede het 'n aparte ingang en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Skoonheidskliniek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 On Settlers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false