Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Roger R - Feb 2024
Algehele gradering
Everything as I wanted. Good stay.
Liza D - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome verby!
Cindy W - Mrt 2023
Algehele gradering
My verblyf was wonderlik, rustig en die bed was fantasties.
80 Kendal Guest House se terugvoer
Liewe Cindy
Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons bedank u dat jy by ons kom bly het en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer.
Mag die jaar wat voorle geseend wees.
Beste wense
Caren Jack
Isabel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Baie dankie.
Reg B - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en gerieflike woonstel.
Alvin K - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Charmaine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was leefbaar.
80 Kendal Guest House se terugvoer
Dear Charmaine
Thank you for your honest review, we pride ourselves in assisting our guests and doing our best, therefor I apologize for the negative experience you had and trust that next time you will alert the guesthouse owner immediately, so that the problems can be resolved immediately and you can continue to enjoy your stay.
If we were aware of the problems, we most certainly would have send out someone to sort it out or give you another fan and cleaned the toilet, but unfortunately due to lack of communication we could not assist you.
Our apologies.
Take care!
Kind regards
Caren
Annari P - Des 2020
Algehele gradering
Netjies ruim en gerieflik.
80 Kendal Guest House se terugvoer
Liewe Annari
Thank you for a very positive and welcome review, ek wou graag in Afrikaans vir you beantwoord, maar ek het net nie al die woorde nie.
Mooi bly en wees veilig.
Alles van die beste.
Caren
Rolanda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Our short stay at Kendall house was unforgettable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons kort verblyf in Kendall House was onvergeetlik.
Ek sal beslis weer terugkeer, die gasheer was fantasties en tegemoetkomend. Die verblyf het in elke behoefte voorsien en meer. Dankie Carin vir die wonderlike ervaring, ek sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
80 Kendal Guest House se terugvoer
Dear Rolanda.
Thank you for your super review, much appreciate your time in commenting.
Take care and we look forward to your return.
Kind regards,
Caren
Mynie H - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
80 Kendal Guest House se terugvoer
Liewe Mynie
Baie dankie vir jou opmerking, ons vrouens wat skoon maak, spandeer baie tyd op die perseel.
Ek waardeer dat jy hierdie informasie met ons deel, ek dink ek moet self 'n bietjie inspeksie daar gaan doen.
Ek loer maar net gou in omdat hulle hardwerkend is, dink ek net alles is reg.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Caren Jack
Alida V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly. Rustig en skoon.
Anne-lize G - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome, vriendelikheid, skoon, en rustig.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap