80 on Rodger
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
80 on Rodger bied kontemporêre woonstelle op die eerste verdieping met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mosselbaai. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die baai en op die berge en is ideaal vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Daar is 2 moderne woonstelle wat elk slaapplek aan 2 of 4 gaste bied. Tesame is daar slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit. Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Elke woonstel het 'n leefarea wat lei na die balkon. Daar is 2 veilige parkeerplekke.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 80 on Rodger het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom