804 St Martini Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

804 St Martini Gardens is 'n selfsorg-woonstel in Kaapstad se middestad. Kaapstad het talle koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters, museums, handwerkmarkte, winkelsentrums en hotelle. Die middestad is die ideale basis om die Moederstad te verken.

Dié studio-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV teen die muur.

Hierdie eenvoudige en gerieflike woonstel is reg in die middel van al die aksie, in die pragtige en veilige St. Martini Gardens-kompleks geleë. Die woonstel het 'n uitsig op Tafelberg en Leeukop, en is net 5 minute se stap vanaf Lang- en Kloofstraat. Die woonstel is reg oorkant die welbekende Kompanjiestuin, en het ook sy eie pragtige tuine en swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by 804 St Martini Gardens sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 804 St Martini Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false