805 Fountain Suites
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 St. Georges Mall, Kaapstad, middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
805 Fountain Suites is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel vir 2 op die agtste verdieping van die Fountains Hotel in Kaapstad en spog met 'n staduitsig.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n rusbank wat oopvou as 'n dubbelbed óf as 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n TV met Disney Plus en Netflix en 'n glasdeur na die stoep wat 'n uitsig oor die stad bied.
Gaste het toegang tot WiFi en die hotel se geriewe wat die restaurant en kroeg op die grondverdieping, asook 'n gesellige sitarea in die voorportaal insluit. Daar is 'n swembad in die gebou.
Slaapplek
’n Bespreking by 805 Fountain Suites sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 89
Resensies 193
Jaar gelys 2
Ligging
- 1 St. Georges Mall, Kaapstad, middestad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 805 Fountain Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 St. Georges Mall, Kaapstad, middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom