Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

811 Foreshore Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

811 Foreshore Place is 'n stylvol versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Kaapstad se sakekern. Hierdie verblyf is sentraal geleë en perfek vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na gerief.

Dié ateljeewoonstel het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n uitsig oor die omliggende stad. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Vida e Caffè en Mugg & Bean is op die onderste verdieping geleë. Die Waterfront, Tafelberg en Clifton se strande is naby die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by 811 Foreshore Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 811 Foreshore Place
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Riebeekstraat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 811 Foreshore Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed1b245c235d8469bf7703c65a7fb65f14458570426ee4c22c4733b929860b742805ce68a5533124efde02f3fee7c98dbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Riebeek Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.920366288255 18.424454839287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem