Santosbaai Akkommodasie by 82 De Bakke Terrace | LekkeSlaap
+25
+25

82 De Bakke Terrace

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir 82 De Bakke Terrace
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tracey M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Gesin met tieners

Mooi skoon 3-slaapkamereenheid met 'n lieflike see-uitsig.

Wegbreekvakansie-woonstel vir seker. Skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Veilig en loopafstand strand toe. Lekker gekuier.

Andre O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en goed geleë om my besigheid te kon doen.

Sien sterre.

Helen S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S
Gesin met tieners

Waarde vir geld, baie skoon en netjies.

Baie netjies, veilig en stil. Ons het baie lekker gebly. Die parkering is 'n bietjie knap veral as jy met 'n bakkie of grooterige voertuig daar wil parkeer (sekuriteit het vir ons 'n plan gemaak met ander parkering), anders is daar niks om oor te kla nie. Alles is in die woonstel, al wat jy moet saamneem is jou kos.Die uitsig is pragtig, om so oor die see te kyk maak 'n mens sommer rustig.

Leona P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leona P
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die verblyf was aangenaam. Ons het wel gevoel dat die restourasie wat in die kompleks aan die gang was steurend was vir die klein kinders wat bedags wou slaap. Die kombuiskaste ruik baie onaangenaam en die kombuis is konstant vol miere. Ons neem wel kennis dat julle probeer het om die reuke weg te kry. Ek moet ook sê dat die beddens nie baie aangenaam slaap nie. Verder was alles in orde gewees.

Helandie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandie S
Gesin met tieners

Loved it!

Flat is spacious and clean, beautiful view, well maintained, really to be recommended.

Sarelle V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste blyplek in Mosselbaai!

Baie lekker blyplek, beveel dit ten sterkste aan.

Ronel N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Was fantasties.

Ons verblyf plek was baie skoon en netjies gewees. Sal plek vir enige een aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly.

Cornelis V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met 'n goeie uitsig oor die see.

Baie lekke verblyf. Ek kan dit sterk aanbeveel. Die mobiel braaier het nie aan my behoeftes voldoen nie. Dit was lendelam en heeltemal oop. Dit bied geen beskerming teen wind nie.

82 De Bakke Terrace's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Cornelis. Ons het 'n nuwe aluminium braaier gekoop. Dit behoort beslis langer te hou as die vorige braaier. Hoop ons sien jou weer sodat jy die nuwe braaier kan uittoets.

82 De Bakke Terrace
Wilhelmina F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina F

Ek't my tyd by De Bakke Terrace geniet.

De Bakke Terrace is ideaal geleë met 'n wonderlike uitsig, 'n paar met van De Bakke-strand af. Alles waaraan jy kan dink is voorsien, insluitend skoonmaakmiddels en 'n strykyster. DStv is beskikbaar so ons is altyd vermaak. Daar is wasmasjiene beskikbaar en die sekuriteit het verseker dat ons altyd veilig gevoel het. Wilna was baie vriendelik en gewillig om ons behoeftes na te kom. Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer terug kom.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

I enjoyed my time at De Bakke Terrace.

De Bakke Terrace is situated at an ideal location with a wonderful view, mere meters away from De Bakke beach. Everything you can imagine was supplied to us, including cleaning supplies and an iron. DSTV is provided on the television so we were always entertained. There are washing machines available for use and the security ensured that we always felt safe. Wilna was very friendly and willing to cater to all of our needs. We enjoyed the stay and would definitely return to 82 De Bakke Terrace.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Doreen L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen L
Gesin met tieners

Was heerlik en geriewe was perfek vir 'n naweek weg met die kinders.

Die weer was ook wonderlik so dit was al te lekker om buite op die mooi groen gras te sit en na die see te kyk.

Dion S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dion S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, en mens voel tuis.

Lekker ruim vir gesin en netjies.

Lydia D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik in alle opsigte.

My eerste kennismaking van die plek was die vriendelike atmosfeer, netheid, ruimte, veiligheid en die see-uitsig. Ek kom beslis weer en die keer sal dit langer wees.

James A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet om daar oor te bly.

'n Baie goed versorgde eenheid. Alles was netjies en skoon en die eenheid is met al die nodige toebehore en benodigdhede toegerus. Met ons aankoms, was ons baie vriendelik ontvang deur ons gasheer en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly. Ons sal graag weer daar oorbly en ek kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Helandie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandie S
Gesin met tieners

Great stay.

We spent a lovely week here and everything was clean, neat and absolutely lovely.

Louisa G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute heerlike eenheid met wonderlike uitsig oor die baai. Pragtig en baie netjies!

Het 'n heerlike tyd geniet in 'n pragtige, skoon, netjiese eenheid. Die uitsig oor die baai is fantasties en sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel en weer daar wil tuisgaan. Was net bietjie teleurgesteld toe ons gevra was of dit moontlik sou wees om eenheid 09h00 te verlaat om skoonmaker te kon in kennis stel.

Roy L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy L

Comfortable, affordable, secure setting and great location.

One suggestion and one comment: the shower needs a good cleaning. Moldy tiles and floor (Mold Buster from Jack's Paint works wonders). Wine tastes so much better in glass than plastic.

Liezel W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goed, tevrede.

Danie E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en fasiliteite teen 'n bekostigbare prys.

Die ligging is perfek en kan alle besienswaardighede in kort tyd bereik. Huis gerieflik vir vier mense.

Wilma V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het dit baie aangenaam gevind. Ligging is wonderlik, sal beslis weer in die toekoms wil gebruik maak van De Bakke Terrace 82. Wil net 'n paar voorstelle maak. Byvoorbeeld, dat geiser aangeskakel is voor gaste arriveer, bolakens vir beddens plaas van net 'n duvet, en 'n kragprop by spieëltafel om haardroër te gebruik.

Eldre D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Dit is 'n gepaste woonstel vir 'n wegbreek by die see. Baie netjiese, volledige gemeubileerde woonstel met die groenste grasperk. Letterlik loopafstand van die see in die skoonste gedeelte van Mosselbaai. Dis 'n juweel wat heeltemal te goedkoop is.

Antoinette P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon en sentraal.

Ons het baie van ons verblyf gehou. Netjies, skoon met alle nodige items om 'n huis weg van die huis te hê.

Jacques B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Goeie naweekverblyf!

Alles van die woonstel was perfek gewees - baie lekker gebly. Sal vir seker weer terugkom.

Piet V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Baie lekker vakansiewoonstel.

Die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen en ons het baie heerlik gebly. Die blyplek is ook naby die Langeberg Mall, sou mens kos ens. wou gaan koop. Sal dit 7 uit 10 sterre gee.

Vanaf R1 250
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 250
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke Terrace 82, George-pad, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMGE4YTMxLWZmMDYtNGI1ZS1hODQ1LWNlZGE0OGM2MmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 6 persone) 23 5 1 4.7 82 De Bakke Terrace George Road 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.173571323324 22.127948105335
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za