82 De Bakke Terrace
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 11 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 990R1 692 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
82 De Bakke Terrace is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n klein hawedorpie langs die bekende Tuinroete, in die Wes-Kaap. Die De Bakke-kompleks is oorkant De Bakke-strand en naby Santos-strand geleë.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die grondvlak het slaapplek vir tot 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die woonstel word bedien deur 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met 5 hoë stoele. Vir jou gerief word 'n wasmasjien ook voorsien. Die oopplan-sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi. Die eetarea is op die omheinde stoep wat na die patio-area lei. Dit is die ideale plek om te braai en die pragtige uitsig te geniet.
Die woonstel is baie naby die dorp en het 'n skouspelagtige uitsig oor die strand en berg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 82 De Bakke Terrace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bakke Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang