84 On Main
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Johrina H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier. Soos huis gevoel.
84 On Main se terugvoer
Hi Johrina. Dankie vir die pragtige terugvoer. Julle was vyf ster gaste. Dankie. Kom gou weer. NS. Daar is 'n heerlike groot stort buite die badkamer, dit is so jammer dat julle dit nie geweet het nie.
Chrisdelle A - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, rustig, perfek geleë naby alles, awesome vakansiehuis.
84 On Main se terugvoer
Hi Chrisdelle,
Fantastiese review wat jy vir ons gegee het, baie, baie dankie. Ons waardeer dit baie. Dit was so aangenaam om met jou te gesels en om jou as 'n gas te kon ontvang. Kon sommer hoor ek het met n persoon van uitsonderlike karakter te doen. Alles van die beste vir jou. Hoop jy kom gou weer kuier.
Carena B - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 84, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom