84A Castleton

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

84A Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvolle drieslaapkamerhuis in die Castleton Resort-kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is op die derde verdieping en bied 'n see-uitsig in die verte, 'n privaat dek en braai-area.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 in die eetarea.

Die Castleton-kompleks bied toegang tot restaurante, strande en winkelsentrums in Plettenbergbaai. Dié veilige oord het 'n restaurant, kroeg, mini-gholfbaan en 'n swembad.


Slaapplek

'n Bespreking by 84A Castleton sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 84A Castleton gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]