86 Waterkant
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 86, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 125 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
86 Waterkant is 'n moderne tweeslaapkamerkothuis wat in die luukse buurt De Waterkant in Kaapstad geleë is. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die stad en Tafelberg vanaf die kothuis se privaat dakdek. Dit is ideaal geleë vir gaste wat Kaapstad en die omgewing wil verken.
Dié kothuis het 2 slaapkamers, 'n volledige selfsorgkombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis bied ook WiFi, DVD-speler, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is lugversorging en verwarming regdeur die huis en die kothuis het ook 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en 'n braai. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar.
Dié luukse buurt is lekker stil en bied pragtige boomryke strate en elegante, opgeknapte kothuise. Geniet die buurt se atmosfeer met 'n tikkie van die ou Kaapse leefstyl. Die eenheid het ook 24 uur-sekuriteit en is gerieflik naby unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.
Slaapplek
’n Bespreking by 86 Waterkant sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Lloyd Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 2
Jaar gelys 7
Ligging
- Waterkantstraat 86, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 86 Waterkant het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 86, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom