LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 @ Vanderschyff | LekkeSlaap
+9

9 @ Vanderschyff

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke Annlin in Pretoria.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel met plek vir 6 geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is Open View in die sitarea.

Gaste kan in die tropiese tuin ontspan en parkeerplek word voorsien. Twee van hierdie parkeerareas is onderdak. 'n Draagbare braai is onder by sitarea buite beskikbaar.

Gaste het toegang tot ’n stoep met ’n vrystaande braaier en ’n swembad. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is onderdakparkeerplek.

9 @ Vanderschyff is 1,5 km van die Wonderboom Junction-winkelsentrum en Wonderboom-natuurreservaat geleë, 5 km van die Life Eugene Marais-hospitaal en 6,5 km van die Kolonnade-winkelsentrum en Netcare Montana-hospitaal af.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 @ Vanderschyff sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 9 @ Vanderschyff
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 9 @ Vanderschyff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA995aecbda3576d0d7cd7d74f4de48b2e17208277cf6dce8041eaf6c6f14c4b54b956596f09571349d0c0793d5f5bb234bef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 9 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.687691 28.194686
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!