Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Klipvis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 9 Klipvis
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hugo V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Gesin met klein kinders

Relaxed, comfortable stay.

Excellent value for money pet-friendly home close to the beach. We had to take our cattle dog with us, and he had ample space to run around in a secure area. We were within walking distance to the beach. We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

So glad you enjoyed your stay at Klipvis. Have a wonderful 2024.

9 Klipvis
Helena D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ideale plek vir viervoet-kindertjies.

Klipvis is gerielik geleë en ideaal vir 'n naweekwegbreek. Ons viervoetjies was veilig in die omheinde perseel. Louise het uit haar pad gegaan om ons paniekbevange navrae (ons was ongelukkig in Struisbaai met die onlangse stormweer) te hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

Dankie Helena. Jammer dat julle Struisbaai so moes ervaar. Ek hoop julle kom kuier weer om die om die sonskyn ook te kom geniet.

9 Klipvis
Erna B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Absolutely loved our stay. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Gesin met klein kinders

Relaxing and comfortable.

Enjoy our stay. House was comfortable and spacious. Short distance to the beach and shops. Nice front and yard area for the kids to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Hope you will be back for another visit.

9 Klipvis
Nadia T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Saam met vriende

Ons mini-wegbreek was heerlik.

Dit huis was meer as perfek, en alles gehad wat ons benodig het. Dis rustig en veilig en naby verskeie doendinge. Ons was net 'n paar minute van die see af. Ek sal die huis beslis aanbeveel. Klipvis 9 sien ons binnekort weer vir 'n tweede keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

Baie dankie Nadia. So bly julle het lekker gekuier. Meer as welkom om weer te kom kuier.

9 Klipvis
Naomie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomie K
Gesin met klein kinders

Ons het lekker saam gekuier en lekker geslaap.

Wat 'n ongelooflike lekker tydjie by 9 Klipvis. Die kinders het dit geniet om buite te kon speel al om die huis met hulle bal. Ons het die oop kombuis met die leefarea en braai vreeslik geniet. Almal kon lekker saam kuier en gesels oor die dag se pret. En met slaaptyd was almal baie gelukkig met die slaapplek beskikbaar. Definitief 'n lekker huis vir as mens 2 gesinne wil slaap of 2 groepe vriende. Die huis is in twee gedeeltes: een kamer en badkamer aan die een kant. Die kamer het 'n dubbelbed en bankbed. En aan die ander kant 2 kamers met 'n badkamer. Die een kamer met 'n dubbelbed en bankbed. En die ander kamer net met 'n dubbelbed. Nie te ver afstand van die see was 'n bonus vir ons en sal kan stap. Ons het gegaan en terug gekom met net goeie memories. Ons sal definitief weer gebruik maak van 9 Klipvis te as ons weer in Stuisbaai moet oorbly! Baie dankie aan almal se vriendelike diens. Julle het my regtig so mooi gehelp met die bespreking, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle vinnig weer in Struisbaai te verwelkom.

9 Klipvis
Andre E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E

Baie lekker gekuier.

Daar is ruim parkering. Daar is twee badkamers wat dit gerieflik maak. Daar is omtrent alles wat 'n mens sou benodig vir 'n vakansie. Redelik naby die see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

Dankie Andre. Hoop julle maak gou weer 'n draai in Struisbaai.

9 Klipvis
Christel W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel W
Gesin met klein kinders

Jaarlikse familievakansie.

Ek en my gesin was baie tevrede met die huis, dit was perfek, het regtig gevoel soos vakansie in ons eie huis net naby die see. Die eienaar was ook so behulpsaam en het baie goeie diens gelewer, die huis het werklik alles in wat jy kan nodig kry op jou vakansie en dis in 'n baie veilige buurt geleë. Die feit dat ek ook persoonlik met Louise kon chat oor die ins en outs van die huis was regtig vir my 'n bonus. Loadshedding het eers nie 'n kans gestaan om ons vakansie onaangenaam te kon maak nie, want daar was gas en ook rechargeable ligte. Daar is letterlik alles, jy hoef regtig net jou kos en klere saam te neem. Louise, julle plekkie is regtig tops, jinne, my kinders het die yard so geniet en die games wat daar was om te speel. Struisbaai self is 'n baie aangename plek vir familievakansies, julle sien ons beslis weer. 10/10 vir Klipvis 9, julle mag regtig julself 'n klop op die skouer gee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Klipvis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Christel.

9 Klipvis
Vanaf
R2 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 050
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipvisstraat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e6161b94f3092b461e8ecc2f61768dd45b0a6e51aa23031b7b09d2a92c6246e72d91c689fa43a609d0ae6549e6ee8e4bda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 10 mense 8 5 1 5 9 Klipvis Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8076466 20.0526199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem