9 on Camp Apartments by Cape Summer Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 15 Des 2019.

Beskrywing

9 on Camp Apartments by Cape Summer Villas is 'n ruim en stylvolle selfsorgwoonstel naby gewilde toeriste-aantreklikhede soos Tafelberg en die V&A Waterfront. Die woonstel is in Kaapstad se middestad geleë in die modieuse buurt, Gardens. Die kompleks het Tafelberg in die agtergrond en die ligging is perfek geleë om maklik by die Kabelkarretjie uit te kom.

Die eenheid het alles wat jy nodig het vir gemaklike verblyf in die middestad en dit is naby verskeie geriewe. Dit is stapafstand van Kloofstraat af met sy vele restaurante en koffiewinkels.

Die ateljeewoonstel is oopplan met 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet, kombuis en leefarea. Die kombuis is volledig ingerig vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 On Camp Apartments By Cape Summer Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 R1 015 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 15 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za