Yzerfontein Akkommodasie by 9 on Dolfyn | LekkeSlaap
+29

9 on Dolfyn

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 28 Apr 2020 tot 30 Sep 2020.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die agent 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 op elke besprekings hef.
Die tariewe sluit nie enige etes in nie, maar 'n sjef kan gereël word en 'n spyskaart van beskikbare etes kan vooraf voorsien word.
Laat die agent asb. weet as jy die 2 enkelbeddens teen mekaar geskuif wil hê.
Ons kan slegs enkelnagbesprekings vir die hele huis bevestig.
Terme en voorwaardes kan van toepassing wees op alle spesiale aanbiedinge
'n Maksimum 2 honde word toegelaat en kos R250 per hond per bespreking.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 9, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9a0632588ec5b7c673077704eabc97fb32f00450998450e2b2f0c1a255352fb31165e1d575408f922258b9e296d4e213b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 792, nou Vanaf R2 373  per nag (vir 7 persone) 3 5 1 5 9 Dolfyn Straat Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.338107665067 18.164082643941
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za