92 Sancta Maria

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

92 Sancta Maria bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh.

Dié woonstel beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. 'n Bababed, babastoel en emmers en grafies is op versoek beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Die sitkamer lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die oseaan. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Die kompleks is gerieflik naby 'n swemstrand geleë en bied direkte toegang tot 'n visvangstrand. Galleria Mall is sowat 10 minute se ry daarvandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by 92 Sancta Maria sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 92 Sancta Maria gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za