Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

97 on Berthold

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Haylene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 97 on Berthold
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rocco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens ontvang en die woon eenheid is baie netjies en toegerus.

Die woon eenheid was tenvolle toegerus en baie mooi. Ons was baie vriendelik ontvang en die diens was absoluut wonderlik. Ons sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetro A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetro A
Saam met vriende

Fantasmagories. Het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons het rerig tuis gevoel.

Fantastiese tyd gehad in julle pragtige dorp en ideale plekkie om te bly. Kon nie vir beter gevra het nie. Puik diens en baie behulpsaam. Werklikwaar bobaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met vriende

Was rustig en stil met die seelug. Ons het elke oomblik geniet.

Bitter mooi plekkie met niks te kort. Stap afstand van die see en die winkels is ook naby. Ons het ons tydjie baie geniet en the host was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 97, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c569fbab323698e5f949fc63237c8a171acb29ccee740df6c3751f3562af154d13fd86737c7339808cfaf581cc7a016ef1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 97 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.137179 22.107076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem