97 on Berthold
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Haylene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Rocco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang en die woon eenheid is baie netjies en toegerus.
Hetro A - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasmagories. Het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons het rerig tuis gevoel.
Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Was rustig en stil met die seelug. Ons het elke oomblik geniet.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 97, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12