9th Floor Beach Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9th Floor Beach Suite bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met retro-afwerkings en 'n moderne kinkel. Die woonstel is op die negende verdieping van 'n woonstelkompleks in Milnerton en gaste kan 'n uitsig oor die see en die strandmeer geniet.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV. Daar is gratis WiFi en 'n toegeboude balkon. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek gebruik.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken en die woonstel is net 10,4 km vanaf die Kaapse middestad. Daar is 'n MyCiTi-bushalte buite die kompleks en verskeie doendinge en besienswaardighede in die omtrek waaronder die Milnerton-gholfbaan, 2 strande, 'n tennisklub, strandmeer- en kano-klub, verskeie restaurante op die kuslyn en 'n geriefswinkel.

Slaapplek

'n Bespreking by 9th Floor Beach Suite sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9th Floor Beach Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]