Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Rickety River House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

A Rickety River House is op die westelike oewer van die Goukourivier in Stilbaai-Wes geleë. Dit is sentraal en net 'n paar minute van afdie hoofstrand, die riviermonding en die hawe. Hierdie oorspronklike houthuis aan die kus bied elegante en gemaklike verblyf met 'n oopplan-leefarea en opvou-stapeldeure wat na 'n privaat stoep met rivierfront en uitsig lei.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n lieflike bedekte houtdek met 'n buite-eettafel, sonstoele en 'n ingeboude braai. Die eiendom is omring deur 'n skuifhek en bied veilige parkeerplek op die perseel. Dit bied ook direkte toegang tot die rivier wat dit ideaal maak vir bootry, visvang en kajakvaart.

Stilbaai bied ook 'n verskeidenheid aktiwiteite. Daar is verskeie stap- en fietsroetes, 'n 9 putjie-gholfbaan asook verskeie plaaslike produkte wat geproeë kan word, soos gin, kaas, wyn, olyfolie en ander olyfprodukte. Daar is verskeie lieflike restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by A Rickety River House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir A Rickety River House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacorene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Rivierstraat 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Rickety River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cfe9b4ab4dd266b348741a2d8c71c3af44ab585ecf121cfa04ccd043bb55c7610ff6d822262cac8bce1de7cf824105bfde6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 5 Rivier Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360045 21.414205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem