Huisie by die see
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Huisie by die see is in die buitewyke van Grootbrakrivier geleë en bied gehalte-verblyf met 'n see-uitsig op die plaas. Dit is naby die N2-hoofweg en verskeie strande.
Die verblyf bestaan uit 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Gaste het toegang tot eie braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Grootbrakrivier met verskeie eetplekke en inkopiesentrums en is sowat 5 km vanaf die plaas. Gaste kan ook lekker visvang van die strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by Huisie by die see sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 6
Ligging
- Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie by die see het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom