Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Whale of a Time - Hermanus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir A Whale of a Time - Hermanus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pretorius J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pretorius J
Saam met vriende

Vyfster.

Wonderlike ervaring. Die huis is ruim en ideaal vir onthaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Gesin met klein kinders

Wonderlike luukse verblyf.

Wonderlike kuierplek. Die blyplek is ten volle toegerus, selfs as jy iets vergeet het. Die plek kan maklik baie mense entertain, binne of op die stoep. Baie vriendelik ontvang en ekstra moeite gedoen. Kamers is baie netjies, skoon en van goeie gehalte beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Baie dankie, Johann.

Dit was heerlik om julle as gaste te hê. Ons sien uit om julle nou terug te verwelkom.

Groete

A Whale of a Time - Hermanus
Jadre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadre S
Gesin met klein kinders

Wow.

Dit is een van die beste vakansiehuise wat ons al by gebly het. Dit is netjies en goed ingerig vir jou vakansie. Die diens wat ons ontvang het was 10/10. Baie dankie. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Hi Jadre

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

A Whale of a Time - Hermanus
Ann S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

A great Easter Weekend spent with family at A Whale Of A Time!

Extremely comfortable beds, very well equipped dwelling, perfect for entertaining! We will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Dear Ann

We are glad that you had a great time while staying with us and are looking forward to having you back soon. Kind Regards

Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Lucy G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy G
Saam met vriende

We can't wait to return!

Super spacious and comfortable. Fully equipped. Accommodating. Perfectly positioned. Wonderful hosts. The only negatives were mosquitos and leaking showers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Dear Lucy, we are glad that you had a great time and we are looking forward to welcome you back.

A Whale of a Time - Hermanus
Wilhelm V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, groot huis met ruim eetkamer en kombuis vir lekker saam kuier.

Lekker groot eetkamertafel om lekker te kuier. Die huis is netjies en baie mooi versier. Lekker braaiplek op die stoep en selfs 'n binnebraai en 'n kaggel as dit koud is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Baie dankie Wilhelm.

Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Groete

Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Jonel F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonel F
Saam met vriende

Heerlike huis met alles wat mens nodig het.

Fantastiese huis. Huis was skoon en baie vriendelike ontvangs. Sal definitief dit aanbeveel en weer terug gaan. Lekker kaggel en binnebraai as dit koud is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Hi Jonel
Baie dankte vir die kompliment. Ons is bly dat julle lekker geklier het en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Leneen H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leneen H
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Wow dit was baie lekker, almal het dit geniet, wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Hi Leenen

Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Ons sien uit na volgende keer.

Groete
Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Martmeri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martmeri S
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Dankie Albert vir 'n lekker tyd in jou pragtige huis. Huis is ten volle ingerig. Van 2-punt-plugs, Nespresso, boogie boards, 2 plekke om te braai en die lys kan aangaan. Huis is sentraal as 'n basis in Hermanus en baie veilig al is dit op die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

hi Martmeri
Dit was heerlik om jou en jou familie by ons te he. Ons hoop dit was die eerste van vele kuiers by ons.
Groete Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Johannes V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en groot ruimte.

Gemaklike beddens. Goed toegeruste kombuis. Geleë op die hoofpad deur Hermanus, maar 'n kort en vinnige ry na die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent L
Gesin met klein kinders

Most beautiful place and stay.

Very neat, clean and spacious home. Home has everything one needs for short or long stay. Cannot wait to return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Thank you, Brent.

It was lovely having you and the family. We are looking forward to welcoming you back.

Kind regards,

Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Adele B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Lekker gekuier met alles wat nodig is om te onthaal en nog meer!

Die groot eetkamertafel was ‘n wonderlike kuierplek vir ons as gesin. Die binnebraai het ons in staat gestel om potjiekos te maak waar almal saam kon kuier in gure weer. Beveel die huis aan vir vriende en familie vir wonderlike saamkuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Hi Adele

Ons is bly dat julle so lekker gekuier het. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom en hopelik die keer met baie beter weer.

Vriendelik groete, Albert.

A Whale of a Time - Hermanus
Ebrahim B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim B
Saam met vriende

We promise to be back soon!

We were met on arrival by our hostess Jacqui, who impressed us with her friendly hospitable welcome and no-nonsense direct attitude of pragmatism, matter-of-fact business-like introduction to a cooks’ tour of the premises, which was a revelation in that it surpassed our expectations – your photographs do not do justice to the place. The house was spacious, comfortable, and well appointed; the texture and colours easy, not to mention the magnificent dining table! Thank you Jacqui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Dear Mr Bhettay,

It was an absolute pleasure to have you stay with us and we are glad that everything was up to and more than expectation.

Looking forward to welcoming you back soon.

Kind Regards

Albert

A Whale of a Time - Hermanus
Juliet L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet L

Fabulous stay!

A beautifully furnished and well-appointed, spacious house. Sufficiently close to the beach. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milly M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Milly M
Saam met vriende

A very beautiful luxury home with all the comforts.

A beautifully furnished home with all the comforts of a top class establishment close to beach with views of sea and mountain. I can highly recommend this home and will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Dear Milly,

It was lovely having you and your friends stay with us. We are looking forward to next time.

A Whale of a Time - Hermanus
Marcel C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel C
Gesin met tieners

Baie gerieflike en ruim huis.

Baie lekker ruim huis. Groot gesin of selfs 2 gesinne kan maklik hier bly. Alles baie netjies binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale of a Time - Hermanus se terugvoer

Baie Marcel, ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

A Whale of a Time - Hermanus
Estezanne B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estezanne B
Saam met vriende

Baie lekker!

Ons het baie lekker en warm gekuier! Daar is alles en nog meer in die huis. Die ekstra kombersie in die sitkamer was ook 'n ekstra verrassing. Die huis was ideaal vir ons 2 gesinne en ouma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lounelle D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lounelle D
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ons het verskriklik lekker gebly! Die huis roem die mooiste see-uitsig en die voorste stoep was ideaal vir sundowners. Ons het meeste van die naweek op die agterste stoep en om die enorme eetkamertafel deurgebring en net lekker opgevang en gekuier! Die huis is ongelooflik mooi en is uitge-"kit" met net die beste kwalitiet kombuistoerusting, meubels en kunswerke. Alhoewel die huis aan die buitewyke van Hermanus geleë is, het dit ons glad nie gepla nie - jy ry vyf minute en jy's in die dorp. Ons was gewaarsku teen bobbejane en dat ons alles moet toe hou wanneer ons nie by die huis is nie, maar dink hulle was seker ook met vakansie. Baie dankie Whale of a Time, hopelik sien julle ons gou weer! Dit was 'n naweek vir die boekies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 318, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22b7426f2153f33085a830b967e3a80b1a9f0a1e36f889e32cf4e431877035da95d91cc227ec31ac3d2bb2d54971392a8c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 318 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.412760476104 19.298912286758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem