LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aan De Doorns | LekkeSlaap
+26

Aan De Doorns

35 resensies
Gastehuis
En suite - 2B
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit 'n waaier, verwarmer, elektriese kombers vir die koue wintermaande, en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot yskasgeriewe, 'n ysmaker, en filterwater in die gemeenskaplike kombuis. En daar is 'n gemeenskaplike TV/proe-kamer met 'n Welcome Dover-stoof. WiFi, 'n kluis, en parkeerplek word voorsien op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Belasting en Ekstras

Voorwaardes/Notas: 1. Tariewe sluit ontbyt en BTW in. 2. Gaste moet teen 10:00 uitklok en mag vanaf 14:00 inklok. Ons het nie stoorgeriewe vir bagasie gedurende daguitstappies en vir gaste wat laat vertrek nie. 3. Aan de Doorns Gastehuis is nie verantwoordelik vir besittings wat agtergelaat word of verlore raak nie. Ons sal wel tot 3 maande na vertrek die persoonlike besittings hou. As die besittings nie geëis word nie, sal ons dit aan liefdadigheid skenk. 4. Ons beloof om jou kamer heelnag te hou indien jou bespreking vooraf betaal is. Jy kan jou bespreking waarborg deur goedgekeurde kredietkaartbesonderhede te voorsien wanneer jy jou bespreking bevestig en te reël dat jy laat gaan inklok. 5. Langer verblyf: Indien jy langer as 3 dae bly, is dit ons beleid dat die rekening vooraf vereffen sal word, na elke derde nag se verblyf, of 50% deposito van die volle bedrag. 6. Dít is slegs 'n bevestiging van beskikbaarheid en kamertoekenning vind eers plaas nadat ons jou kredietkaartbesonderhede ontvang het of 'n betalingsadvies as die besprekingsbevestiging. 7. Kindervriendelik met 'n bababed en eetstoel wat op versoek voorsien kan word. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 12 bly gratis. Kinders tussen 13 en 16 betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En suite - 4B

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet

En suite - 3B
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit 'n waaier, verwarmer, elektriese kombers vir die koue wintermaande, en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot yskasgeriewe, 'n ysmaker, en filterwater in die gemeenskaplike kombuis. En daar is 'n gemeenskaplike TV/proe-kamer met 'n Welcome Dover-stoof. WiFi, 'n kluis, en parkeerplek word voorsien op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Belasting en Ekstras

Voorwaardes/Notas: 1. Tariewe sluit ontbyt en BTW in. 2. Gaste moet teen 10:00 uitklok en mag vanaf 14:00 inklok. Ons het nie stoorgeriewe vir bagasie gedurende daguitstappies en vir gaste wat laat vertrek nie. 3. Aan de Doorns Gastehuis is nie verantwoordelik vir besittings wat agtergelaat word of verlore raak nie. Ons sal wel tot 3 maande na vertrek die persoonlike besittings hou. As die besittings nie geëis word nie, sal ons dit aan liefdadigheid skenk. 4. Ons beloof om jou kamer heelnag te hou indien jou bespreking vooraf betaal is. Jy kan jou bespreking waarborg deur goedgekeurde kredietkaartbesonderhede te voorsien wanneer jy jou bespreking bevestig en te reël dat jy laat gaan inklok. 5. Langer verblyf: Indien jy langer as 3 dae bly, is dit ons beleid dat die rekening vooraf vereffen sal word, na elke derde nag se verblyf, of 50% deposito van die volle bedrag. 6. Dít is slegs 'n bevestiging van beskikbaarheid en kamertoekenning vind eers plaas nadat ons jou kredietkaartbesonderhede ontvang het of 'n betalingsadvies as die besprekingsbevestiging. 7. Kindervriendelik met 'n bababed en eetstoel wat op versoek voorsien kan word. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 12 bly gratis. Kinders tussen 13 en 16 betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex-straat, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwODM0M2MwLTllMTgtNDY4MC1iNTZkLTcxNWQ0ZTZhODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 369  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Overhex Road Worcester 6859 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.695958655887 19.495260715485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!