Swellendam Akkommodasie by Aan de Eike Guest House | LekkeSlaap
+98

Aan de Eike Guest House

8 resensies
Gastehuis
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 R728 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aan de Eike Guest House is in Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika, met talle besienswaardighede. Swellendam spog met meer as 50 nasionale monumente en die grootste youngbessie-streek in die wêreld

Dié huis beskik oor 18 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. 1 van die kamers is ideaal vir 'n gesin van 4 en die ander kamers het elk slaapplek vir 2 gaste.

Daar is 'n swembad en 'n dek met 'n uitsig op die Langeberge. Daar is ook 'n tuin.

Daar is 'n restaurant op die perseel, asook 'n klein gimnasium, sauna, geriewe om 'n fiets te was en veilige parkeerplek.

Doendinge om te geniet sluit bessiepluk, likeurproe en 'n verskeidenheid historiese uitstappies in die omgewing in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Aan de Eike Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Eike Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFTTbgDXK79ZVDkf5QzCaPUR4CFh031UTnQarSbqLZXEsBPHxz7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 040, nou Vanaf R728  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.017898 20.450993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za