Aanhouwen Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Aanhouwen Cottages is net 4 km van die N2 af op die Viljoenshoop-pad. Ons het 5 gerieflike selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en die damme.

Daar is 2 kothuise met slaapplek vir 5 gaste en 3 kothuise met slaapplek vir 3 gaste. Elke kothuis het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie. Beddegoed word voorsien. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kothuise het 'n luisterryke uitsig oor die oop velde, die berge en die damme.

Aanhouwen Plaas het 2 damme vir hengelaars (vang en laat vry). Ander doendinge, sluit stap, draf en fietsry in.

Kenmerke

Geriewe

  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aanhouwen Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R595 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false