We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Aanhouwen Cottages | LekkeSlaap
+25

Aanhouwen Cottages

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 66 resensies vir Aanhouwen Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Zelda V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie bekoorlik en 'n ongelooflike mooi ligging.

Morne H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, die uitsig is beeldskoon.

Kan lekker koud raak in die winter, maar is regtig 'n baie mooi plekkie met die mooiste uitsig. So lekker om die natuur te kan hoor en weg te wees van die geraas van die stad.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie Morne, vir u mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete

Aanhouwen Cottages
Barnie H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n bekostigbare wegbreek verblyf vir besoekers wat die Elginvallei wil verken.

Hierdie is 'n sentraal geleë verblyf wat jou toegang gee om al die besienswaardighede in die omgewing te besigtig.

Colleen E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money / beautiful setting.

It's a shame one cannot use the fireplace because as I walked in I thought: Yay!!! We can have a fire. On departing we did inform the owner that the toilet was blocked up and had to use buckets to disperse the contents, and that the one towel smelled as if it had been dried over a fire/braai. If you are looking for basic accommodation that is what you get.

Theunis B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B
Gesin met klein kinders

Beautiful area and accommodation was as expected.

Lovely area to visit. The children enjoyed the walks on the farm and visiting the dam close by. Accommodation was adequate, nothing fancy but with everything one would need.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you Theunis, I am so glad you enjoyed your stay. All the best for the year ahead.
Kind regards,
Annemarie

Aanhouwen Cottages
Cathi E - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quaint place, would love to visit again. Good value, lovely location.

Lovely spot. Just battled to get a hot shower. Also no electric bedside lights. But great value and pretty location.

Hugo B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close and convenient, definitely worth it.

The cottage is beautiful and the view was too. Was slightly disappointed that there wasn't an indoor braai as shown on the photos but wasn't a deal breaker.

Lariaan F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lariaan F
Saam met vriende

Rustige naweek.

Verblyf was baie netjies en stil. Huisie is goed toegerus met alle benodigdhede. Area is beeldskoon. Sal definitief weer besoek.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, U is altyd welkom om die natuur skoon te deel.
Vriendelike groete
Annemarie

Aanhouwen Cottages
Carin L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Absoluut prentjiemooi!

Beslis die moeite werd.

Tersia J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tersia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en mooi uitsig.

Die huisie is netjies ingerig maar meer geriewe soos byvoorbeeld hout en ekstra beddegoed sal gaaf wees. Daar is slegs 'n tweeplaatstofie, wat onprakties is vir die prys wat hul vra. Die stort is 'n groot probleem met warm en koue water wat nie saam loop nie. Andersins, 'n pragtige uitsig. Ons het lekker geslaap.

Anneen D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen D
Saam met vriende

Pragtig en ontspannend.

Die huisies is op 'n pragtige plaas geleë. Baie mooi uitsig. Baie rustig en ontspannend. Mens kan lekker stap. Die huisies is ook goed ingerig. Ons het ons verblyf baie geniet.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het.

Aanhouwen Cottages
Amy B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy B
Saam met vriende

Nice, clean, well equipped.

Was a quick stay, will definitely return!

Aanhouwen Cottages se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. We look forward to welcome you again.

Aanhouwen Cottages
Evan R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R
Gesin met klein kinders

Great little spot.

Very quaint location, nice clean and compact cottage. Good value for money.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you so much. Glad you enjoyed your stay.

Aanhouwen Cottages
Erwin I - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erwin I
Saam met vriende

Vinnige oorslapie vir ‘n troue.

Ons het die slaapplek baie geniet. Daar is wel nie kragproppe in die kamers nie.

Reneda B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reneda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful peaceful surroundings. Neat cottage with all the necessities.

Very good service with the booking and follow up.

Lauren H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren H
Saam met vriende

We had a wonderful time. The weather was great and the surroundings beautiful.

Pleasantly surprised to find such a wonderful location so close to home.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you for your review. Please visit soon again. Warm regards.

Aanhouwen Cottages
Lenie G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G
Enkelreisiger

Pynlik netjies en baie privaat.

Ideaal vir 'n naweek wegbreek, nie te ver van winkels nie maar ver genoeg om stilte te kon kry. Was perfek.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, u is altyd welkom.
Groete

Aanhouwen Cottages
Karien S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met vriende

Ek sal Aanhouwen Cottages aanbeveel, baie skoon, alles wat jy nodig het, en pragtige omgewing.

Dis bekostigbaar en daar is 'n uitsig oor die berge en damme. Hulle het WiFi en daaglikse skoonmaakdiens. Gaan besoek hulle gerus.

Pietie W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie W
Besigheidsreis

Excellent - everything was 100%.

I thoroughly enjoyed the stay and all expectations were exceeded.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you so much.

Aanhouwen Cottages
Tertius K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Gesin met tieners

Heerlike naweek by 'n rustige plek met pragtige uitsig.

Die werkende plaasatmosfeer het die kuier interessant gemaak. Alles was in orde en skoon en goed toegerus. Naby Elgin en Grabouw en lekker stapplek tussen appelboorde het die nek afgerond.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Ons is so bly dat julle die kuiertjie geniet het. Baie dankie.

Aanhouwen Cottages
Paul V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Huis was baie netjies en het gekom met 'n gasheer elke aand ─ die hond wat ons kom groete het. Baie gerieflik om in en uit te gaan soos ons kon.

Eunice F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice F

Puik.

Baie netjies en puik diens. Het geen probleem ondervind. Probleem met toilet gehad maar was so gou na aanmelding opgelos.

Anthony T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf, maar heeltemal voldoende, skoon en netjies.

Lieflike uitsigte in die lieflike Elgin. Kothuise is ouer, maar onderhou en in 'n goeie toestand. Kliëntediens was baie goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Basic accommodation, but perfectly adequate, clean and tidy.

Lovely views in lovely Elgin. Cottages are older, but maintained and in good condition. Customer service was very good.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ka M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ka M
Gesin met klein kinders

Lieflike plek met baie mooi uitsig, perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Het heerlik gekuier, baie rustig. Ek sou aanbeveel om na die waterstelsel te kyk aangesien ons gesukkel het om warm water te kry in die stort, selfs al het ons eers die kraan oopgedraai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place with beautiful views, perfect for quick break away.

We had a lovey time, very calming. I would just suggest looking into the water system as really battled to get hot water in the shower even when 1st running the kitchen tap.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rhona M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surroundings, comfortable and very neat and tidy.

Pleasantly surprised by this quaint little cottage. Ideal for a breakaway to the mountains or just a relaxing stay over for a wedding. Neat and tidy, and comfortable all round. Thank you for a memorable stay.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you, Rhona, so glad you enjoyed your stay.
Warm regards

Aanhouwen Cottages
Armand D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die ligging is uitstekend. Pragtige plaas-omgewing. Lieflike uitsig. Wat egter teleurstellend was is die warm water. Eers brand jy en dan raak dit koud nog voor jy klaar seep gesmeer het. Dan wil geiser nie weer aan nie ens. En wie gebruik nog stortgordyne. Vir die prys wat jy moet betaal verwag mens beter. Prys buitensporig hoog vir dit wat jy kry.

Elicia B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elicia B
Gesin met klein kinders

Was heerlik en pragtige atmosfeer.

Heerlik gebly. Pragtige area. Baie goeie kliëntediens.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie Dankie.
Ons is bly dat u die besoek geniet het.
Voorspoed en groetes.

Aanhouwen Cottages
Toby L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Toby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy kry.

Ek het gevoel dat dit te duur was vir baie basiese verblyf en lugversorging sou wonderlik gewees het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Too expensive for what you get.

I felt it was a bit pricey for super basic accommodation and an aircon would have changed things.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Odette S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette S
Gesin met klein kinders

Pragtig, ontspannende naweek weg. Aanhouwen sal ons beslis weer sien.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful relaxing weekend away. Aanhouwen will definitely see us again.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

You are always welcome. Prosperous 2019 wished for you.

Aanhouwen Cottages
Glen P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustige plaas-atmosfeer.

Sal vir seker aanbeveel vir rustige plaas-atmosfeer. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie
Ons is bly u het dit geniet.

Aanhouwen Cottages
Louis C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met vriende

'n Perfekte plek om jou kop neer te lê en naby aan doendinge in die omgewing.

Skoon, netjies en baie goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A place that is perfect to lay your head down and close to explore surrounding areas.

Clean, neat and really good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you so much for a lovely review. All the best for 2019.

Aanhouwen Cottages
Pieter G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met vriende

Mooi skoon, plattelandse wegbreek.

Vreeslike aangename ervaring gehad met 'n skoon blyplek, mooi natuur en vriendelike diens. Sal beslis Aanhouwen Cottages aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, dit maak ons harte bly wanneer ons gaste dit geniet.

Aanhouwen Cottages
Johan P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustig en goed.

Suzette V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjies plek en regtig waarde vir geld met die mooiste uitsig.

Sien sterre.

Arnold B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold B
Saam met vriende

Gelukkig en gerieflik, sal weer daar bly.

Gelukkig. Dit het aan ons vereistes voldoen. Ons was warm en droog gedurende 'n massiewe storm. Sal weer gaan kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Happy and comfortable, will visit again.

Happy and suited for our needs. We stayed dry and warm through a massive storm. Will visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Schalk H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was gerieflik en alle verwagtinge is nagekom.

Die ontvangs en alle reëlings is goed getref. Die verblyf was gerieflik en alle verwagtinge is nagekom. Daar was net 'n probleem met die waterdruk by die gasgeiser wat veroorsaak het dat die warm water nie lekker gevloei het nie.

Charleigh W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charleigh W
Gesin met klein kinders

Oulike cottages.

Ons het akkommodasie benodig vir 'n troue in die area. Ons het net slaapplek benodig, so dit was gepas. Geen speelgeriewe vir kinders nie.

Jp D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies!

We enjoyed our time at the cottage thoroughly, everything was neat and tidy. We had friendly neighbours in the cottages next door and the friendly farm dogs came to visit us every morning. One thing I would just ask is to maybe leave a box of matches in the cottage so guests can light the lamps! We struggled a bit.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you for your lovely review, your suggestion has been noted.

Kind regards,
Aanhouwen Cottages

Aanhouwen Cottages
Marshall C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall C
Gesin met klein kinders

Pragtig en mooi wêreld. Rustig in die natuur.

Pragtige en rustige plek.

Julie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en baie tevrede met diens, dankie.

Maklik om te kry. Mooi uitsig. Annemarie, die eienaar, was vriendelik en opreg. Plek is skoon en tuine versorg. Baie dankie vir die verblyf. Sal definitief weer gebruik maak van Aanhouwen Cottages.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, goedheid en guns word 2018 toegewens.
Groetes

Aanhouwen Cottages
Laura P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laura P
Besigheidsreis

Dit was lekker.

Dit was lekker om daar te bly, net die plek was bietjie klein.

Dawn D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was my tweede keer dat ek daar tuisgaan, al was dit net vir een aand. Dis 'n baie rustige area, die stilte is absoluut fantasties. Die huisie was baie netjies en skoon. Al probleem is die water en die badkamerdeur wat so raas.

Gary K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekke gebly en was beïndruk met die rustigheid en netheid van ons huisie.

Dis 'n baie lekker rustige plaasatmosfeer. Ideaal vir iemand wat wil wegbreek vir 'n naweek se ontspanning.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly u het dit geniet.
Voorspoedige 2018.

Aanhouwen Cottages
Marguerite B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite B
Saam met vriende

Pragtige plek met die mooiste uitsig en so rustig.

So lekker hier gebly! Mooiste uitsig. Naby aan Gordonsbaai sowel as Hermanus. Plek is mooi en veilig! Definitief ‘n plekkie om in gedagte te hou!

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Dit is die rede waarom ons die huisies beskikbaar gemaak het, sodat ander dit ook kan sien. Dit maak my hart bly.
Dankie.

Aanhouwen Cottages
Ingrid V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid V

Klein, maar baie netjies. Die natuur is fantasties!

Die Jan huisie is klein vir vier volwassenes, maar baie netjies. Natuur rondom is pragtig. Heel mooi kuierplek met lekker kos en ontbyt net om die hoek.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie Ingrid, ons is bly julle het lekker gebly.

'n Voorspoedige nuwe jaar word aan julle toegewens.

Aanhouwen Cottages
Melinda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en stil.

Ons het dit baie geniet. Die stilte én natuur. Dis 'n pragtige uitsig. Bietjie gesukkel met die stort se kraan om water temperatuur reg te kry as ons wou stort, maar verder het ons 'n lieflike tyd gehad.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige verslag. So bly u het dit geniet. Ons water probleem is maar op die oomblik 'n doring in die sy.

Groete
Annemarie

Aanhouwen Cottages
Jonathan W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic.

We had a lovely stay. The cottage was clean and in a good location. However, we didn’t have any hot water.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

So pleased you enjoyed your stay. Thank you for a great review. My humble apologies for the water pressure situation we are in at the moment. If the pressure is low it prohibits the igniter to activate the flame causing a cold shower.
Wishing you a happy and prosperous 2018.

Aanhouwen Cottages
Daniel N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige plaasatmosfeer.

Veilig, stil, mooi plaasomgewing om in te stap. Goed ingerig. Lekker naby aan Kaapstad.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Goeiemore
Ek is bly u het die naweek geniet.
Groete

Aanhouwen Cottages
Simon W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, kalm plekkie weggesteek vir die perfekte wegbreektydjie.

Ek het die naweek terdeë geniet. Dit was die perfekte wegbreek van die besige dorp en net luilekker te rus. Ek het die gasvryheid waardeer en sal enige tyd weer Aanhouwen besoek. Dankie.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Aanhouwen Cottages
Lilian L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian L
Enkelreisiger

Stil en rustig met 'n mooi uitsig!

Goeie waarde vir geld en alle geriewe wat nodig is vir 'n rustige wegbreek.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, so bly u het dit geniet.

Aanhouwen Cottages
Lizl K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl K
Saam met vriende

Heerlik en genotvolle ondervinding.

Ons het in die Sally Huisie gebly wat 2 slaapkamers het en dit was 'n heerlike ervaring. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en ons het niks kort gekom nie. Iets om ingedagte te hou is dat die badkamer in die kamer met die dubbelbed is. Ek sal beslis weer by Aanhouwen Cottages gaan bly in die toekoms en beveel dit ten sterkte aan.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete

Aanhouwen Cottages
Rika M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Saam met vriende

Stil, veilig, verrassend, verfrissend.

Ek was aangenaam verras met die plek, ek sal beslis weer daar gaan bly.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Aanhouwen Cottages
Marietjie P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en omgewing pragtig.

Opgradering definitief nodig. Plafon in slaapkamer het mufkolle op, deur van badkamer sleep op die grond en maak moeilik toe, wasbakkie in badkamer so klein, met spieël nie bokant wasbak dus maak dit skeer moeilik. Handdoeke dun en al afgeleef en stortgordyn irriterend. TV kanale pateties en onduidelik. Spieël in kamer te hoog om daar voor te sit om hare droog te maak. Geen rakke in hangkas. Andersins was alles skoon en netjies.

Chantel R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig geleë en baie netjies.

Baie flukse kliëntediens en baie netjies plekkie. Regtig waarde vir geld.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly u het dit geniet.

Aanhouwen Cottages
Yolandi F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi F
Saam met vriende

Pragtige wegbreek uit die stad!

Ons was 4 mense wie vir die naweek by Aanhouwen Cottages gebly het. Die plaas is vreeslik mooi en rustig. Die huisies is lekker groot met braaigeriewe ens. Ons was net bietjie teleurgesteld met die kombuis se bedrading, ons krag het getrip na ons die ketel en die stofie wou aansit. Daar was gelukkig ook 'n spaar gasstofie (so dit gebeur dalk gereeld, maar ons was nie gewaarsku nie). Verder was alles wonderlik, een groot avontuur. Ek sal beslis weer teruggaan, en miskien net braai elke aand.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Goeie More,
So baie bly dat u dit geniet het. Ek sal elektriesien laat kom om te kyk na bedraading van kombuisie. Dankie vir die laat weet. Die gas stoffie is maar vir as Eskom ons in die steek laat.
Voorspoedige nuwe jaar vir julle almal.
Groetes van Annemarie

Aanhouwen Cottages
Hanlie M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ons beveel aan dat aanwysings na die Cottages beter gedoen kan word.

Dawn D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn D
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig net wat ons nodig gehad het, ons kon net nie gebruik maak van die TV nie as gevolg van swak beeld.

Ek was mal oor die uitsig. Ons was baie mooi ontvang. My kinders het die vriendelike hondjies baie geniet.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering oor die TV. Dit is nou reggestel. So baie bly u het dit geniet.
Groete
Annemarie

Aanhouwen Cottages
Willem O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg.

Daar was ou pasta in die yskas. En rommel orals op die plaas, behalwe reg voor die huisies.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

I apologise sincerely for the pasta that was left in the fridge. It is unacceptable and will not happen again here at Aanhouwen. This is a working farm and I am taken aback to your referral as "rommel". It would have been appreciated if you had called me during your stay of two nights and addressed your unhappiness, we could have settled the matter face to face. I would have refunded your money without any hesitation as I pride myself with open and honest communication. We certainly do not want any of our guests to leave the farm more stressed than when they arrived.

Aanhouwen Cottages
Anneline P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting.

Lovely place, peaceful and tranquil surroundings. Cosy and clean.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Aanhouwen Cottages
Marcus B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus B

Baie lekker gemaklik en mooi omliggende area.

Baie lekker plekkie om jou vrou te vat vir 'n naweek uit die geraas van die stad. Sterk aan te beveel.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie,
U is altyd welkom.

Aanhouwen Cottages
Mikyla S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikyla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede.

Uitstekende wegbreek. Die kothuis was volledig toegerus en baie skoon. Ons het op ons gemak gevoel en was baie ontspanne. Ek sal definitief nog 'n keer daar bespreek en die keer vir langer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquility.

Great getaway. Cottage was fully equipped and very clean. Felt at ease and very relaxed. I will definitely book a stay next time and for longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you so much. You are most welcome, anytime.

Aanhouwen Cottages
Rene G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus. Uitstekende waarde vir geld.

Ons het een aand oorgebly en dit was heerlik.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Aanhouwen Cottages
Hendrik F V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik F V
Saam met vriende

Waarde vir geld, sal terugkom na die plek.

Elgin/Grabouw is normaalweg nie bekend as 'n wynbestemming nie, maar hierdie besoek het bewys dat mense dit gerus so kan beskou - baie interessante wyne met unieke smaak en eienskappe. Een punt van kritiek is dat baie eetplekke ongereeld oop is en baie vroeg middae sluit, uiteet saans is baie moeilik.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Ons is so bly dat u dit geniet het. Dit maar alles die moeite werd. Groetes van Aanhouwen.

Aanhouwen Cottages
Tronel R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tronel R
Gesin met tieners

Ware stilte.

Dit was 'n heerlike wegbreek van die stad. Wakker geword met 'n uitsig oor die berge.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

So bly dat u dit geniet het. Dis wat ons probeer skep. n Bietjie stilte in hierdie besige wereld van ons.
Beste wense van Aanhouwen.

Aanhouwen Cottages
Sanet E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met vriende

Dit is regtig waarde vir geld, baie netjies.

Alles wat nodig is, is tot jou beskikking. Ons het heerlik gebly.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer kuier.
Beste wense vir die res van 2016.

Aanhouwen Cottages
Johan O - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bespreking se reëlings goed genoeg, maar daar was niemand om ons te ontvang nie.

Daar is 'n groot probleem met water in stort/wasbak, dit verander van warm na koud en mens kan nie die temperatuur reguleer nie. Daar was net 2 klein melkies in die yskas, ek sou dink hulle kan darem 4 melkies insit. Dan sou ek die venster se onderhoud oordoen met Nu-Glaze as ek hulle was, dit skep net 'n beter indruk. Hondjies was vriendelik en lekker om te sien, en die damme vir visvang was great, dalk kon hulle net met trekker die walle skoonsny van hoë bossies en onkruid.

Aanhouwen Cottages se terugvoer

Thank you for your input.
It would have been greatly appreciated if you would have contacted us upon arrival. Your booking was done at a very late hour upon the day of arrival. Your key was left in the door for your convenience. My husband did walk down to the cottage at 21.30hrs to see if everything was in order but all was dark and quiet. Unfortunately, the water pressure on a farm varies and at times and I must admit there are a few irritations in that respect.
Our animals are as friendly as their owners.
Regarding the un-kept dam walls, we have many bird species on the farm and there are many nests in the shrubbery alongside the dams. To mow there in breading season would be a great sin and that just for us to get to the water easier.
I do apologise that I was not there to meet you, as you noticed, we only have five cottages and unfortunately I was not informed to the time of your arrival.
Regards

Aanhouwen Cottages
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MzJiNTI5LWYxMDEtNGM4ZS05OWIxLTU3Yjg3MDM4NmQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Viljoenshoop Road Elgin 7180 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.2029590468 19.033839949952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem