Waterkloof Glen Akkommodasie by Abafazi Guest House | LekkeSlaap
+44
+44

Abafazi Guest House

B&B
  • Vanaf R1 070 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Abafazi Guest House is 'n moderne en stylvolle gastehuis, ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers in Pretoria-Oos, slegs 2 kilometer vanaf die Menlyn Winkelsentrum. Ons het te veel keuses wanneer dit kom by restaurante en winkelsentrums in die area met 'n Virgin Active ook net om die draai.

Ons bied gerief en stilte in kamers, ver van mekaar, elkeen met 'n en suite-badkamer. Ons trots is om gaste se verblyf so genotvol as moontlik te maak met hoë gehalte meubels en net die beste matrasse, duvets, kussings en badhanddoeke.

Suites 1, 3 en 4 lei na die swembad-area waar jy 'n verfrissende swem kan geniet of net langs die water onder die groot sambrele kan sit. Elke kamer het 'n volledige badkamer met 'n super-groot bad en 'n stort. Elkeen het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV met volledige DStv, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Suite 3 het 'n ekstra enkelbed en Suite 4 het 'n ekstra slaapbank, geskik vir kinders.

Suite 2 het 2 enkelbeddens. Dié kamer het 'n privaat patio en 'n volledige badkamer, 'n platskerm-TV met volle DStv, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Vir gaste wat na aan die hospitale wil wees, is ons gerieflik sentraal geleë, na aan die Constantia Medicross, Pretoria-Oos Hospitaal, Faerie Glen, Wilgers en die Kloof Hospitale. Ons is ook net 9,1 km vanaf Loftus Versfeld en 47,3 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Ons glo daarin om aan ons gaste privaatheid te bied sodat hulle tuis kan voel met vriendelike, behulpsame tog beskeie personeel. Veilige parkeerplek is gratis beskikbaar aan al ons gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Abafazi Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Abafazi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyMjIxM2ZmLWJmOTQtNGY2YS05MzQxLThiZjVlNjI5NGQyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 070  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.797107 28.28474
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za